Modulekode | PRO 452 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie is ‘n amptelike voltydse module, waar studente blootgestel word aan die professionele skoolomgewing onder die mentorskap van ‘n ervare onderwyser, asook ‘n ervare mentor dosent vir ‘n periode van 8 weke in die tweede kwartaal van die skooljaar. Die fokus is op algemene klaskamerpraktyk, skooladministrasie, buitemuurse - aktiwiteite en die optrede as verantwoordelike gemeenskapsburgers in die skoolomgewing. Die studente moet ook ‘n professionele portefeulje voorberei en ‘n vasgestelde aantal lesse voorberei en fasiliteer wat deur die betrokke skool en die aangewese mentor dosent formeel geassesseer sal word. Plasings vir die module kan slegs in skole in die Pretoria omgewing geskied. Ondersteunende mikro- onderrigklasse sal vooraf, gedurende en na die aanbieding van Praktiese Onderwys PRO 452 geskied. |
Modulekrediete | 28.00 |
Programme | |
Voorvereistes | PRO 280 en PRO 380 geslaag. |
Kontaktyd | 8 weke, slegs bywoning |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App